Kariq

Breadcrumb Navigation

Elke kleuter wil 'n "kariQ" hê!

Handgemaakte houtkarretjies in ‘n verskeidenheid van kleure.

Perfekte kersgeskenke, elke kleuter wil ‘n “kariQ” hê!

Kan lekker rondgesleep word aan die vislyn wat aangeheg word.

Bestel jou “kariQ” vir die bekostigbare prys van R65.

Kontak: Karin du Toit
Sel: 0646808828 (Whatsapp)
E-pos: karidutoit@gmail.com

    Leave a Reply

    Your email address will not be published.