Bosveld Stoftrappertjies Kleuterskool
Geagte Ouers
Hiermee eerstens net baie dankie vir die navraag en belangstelling.,
Dan net vinnige inligting aangaande Bosveld Stoftrappertjies:
Bosveld Stoftrappertjies is ‘n Christelike skool waar goeie maniere en dissipline gekweek sal word.,
Opening: Januarie 2020
Tye: Maandae-Vrydae van 06:40-17:00
Skool sal gesluit wees op Publieke Vakansiedae en Christelike vakansiedae (soos Hemelvaart)
Bosveld Stoftrappertjies sal tussen Junie Julie net vir 2 weke gesluit wees en Desember weer sluit., verder is ons die res van die jaar oop.
Ouderdom 2-6 jr
Tariewe
2-5 jr R1250 halfdag
2-5 jr R1450 voldag
GrR-R1550
Gelde is betaalbaar vir 12 maande
Gelde sluit in:
Ontbyt pap elke oggend
Versnappering 15:00 ( ysies, koekie, lekker)
Ouers pak eie kosblikkie vir skool/naskool
Groete Laura
Bosveld Stoftrappertjies👣