Maak jou vuur
Hout is lekker om te gebruik - Wag tot vlamme weg is
As jy jou hand 6 Sekondes kan bo die rooster hou , Dan is jou hitte reg.
Maak jou rooster mooi skoon - Suurlemoen of Uie
Staalborsel
Sit jou sosaties op
Los die sosaties 5 Min aan 'n Kant en draai
Maak gaar vir 35 Minute - Wil nie 'n Droe Sosatie eet nie.
Sit jou Broodjies 10 Minute voor jy die Sosaties afhaal , op en draai elke 2 Minute tot Bruin.
Ingredients
Directions